Skryf 'n funksie wat die analoog info van 'n parallel battery in 'n objek kan inlees.
Dit moet toets met 'n CHKSUM of die data reg oorgekom het.
Dan moet dit die data uittrek na gelang van hoeveel batterye daar in parallel is.
Dan moet dit die data in 'n rekordstruktuur of 'n objek inlees. Of miskien moet die inligting van die battery op een stadium in 'n attribute gestoor word.
Dan kan daar methods wees om die string te ontleed.